Canon 700D
F16
exp 1/160
Iso 100
Lens f2.8
Focal length 90mm
Metering Pattern

Rating:
  • Currently 0/5 stars.

Views: 45

Add a Comment

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

Comment by Susan Pretorius on September 2, 2015 at 16:25

Baie dankie Corne.Het nooit gedink ou lemoene  en suur lemoene kan so goed werk nie.

Comment by Corne Lourens on September 2, 2015 at 11:48

Ek hou van jou teksture.  Pragtige foto. Dadelik my oog gevang

Comment by Nadia de Lange on August 19, 2015 at 17:10

Ek het gedink dis vervelig, tot ek hierdie projek waarmee ek besig is begin het. Soos jy sê, dit is rerig vreeslik moeilik want jy moet uitstaan in 'n moeilike veld. Jy het 100% beheer oor als, van jou lig tot jou concept tot jou komposisie, en als moet exceptional wees om rerig goed te wees. Dit is een van die moeilikste velde wat ek al probeer het.

Comment by Susan Pretorius on August 19, 2015 at 16:23

Thank you John for the crit.  The moment I read your crit  I could visualize what you said.

Comment by Susan Pretorius on August 19, 2015 at 16:20

Baie dankie Nadia , ek waardeer dit. ek vind stillewe nog al as n uitdaging , dis nie altyd baie gewild nie. Ek dink mense dink dis vervelig . Daarom is dit baie harde werk om iets regtig  goed te produseer. Tog nou dat ek daar aan dink is dit baie goed want so stel jy vir jouself n doel wit om na te streef.  Als word dus nie net aan  geluk en kans oor gelaat nie.

Comment by Nadia de Lange on August 18, 2015 at 9:16

Ek hou hiervan Susan. Eks nou besig met 'n still life assignment en jy is my inspirasie!!

Comment by John Fox on August 18, 2015 at 1:46

Great textures and muted tones. I think this image would benefit from a stronger focal point. One piece framed and positioned to be compositionally stronger so your eye has a destination within the frame. I think your exposure is perfectly chosen for the given look and feel.

Groups

Members

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service