Lize Hill
  • Female
  • Kriel
  • South Africa
  • A Novice Photographer
Share on Facebook
Share

Lize Hill's Friends

  • nolan lister
  • Petro Steyn
  • Charmaine Burger
  • Kevin Richards
  • Rosemarie Duley
  • Sarah Lawrence
  • Frederik Lotter
  • Mia-Daniel Bester
  • Dawid van der Sandt
  • SJ van Zyl
  • Christopher Jones
  • Michael K Griffin
  • Louis
  • Willie van der Merwe
  • Glen Talmage

Lize Hill's Groups

 

Lize Hill's Page

Latest Activity

Lize Hill commented on Susan Pretorius's photo
Thumbnail

Spoons

"Baie geluk Susan...Puik foto:)"
May 3, 2016
Lize Hill commented on Trevor Miller's photo
Thumbnail

Portrait Bootcamp

"Great photo Trevor."
Nov 10, 2015
Lize Hill commented on Susan Pretorius's photo
Thumbnail

Peony

"Mooi foto"
Nov 7, 2015
Lize Hill commented on gerda robbertse's photo
Thumbnail

ROBBERFLY

"Wow uitstekende foto"
Nov 7, 2015
Lize Hill commented on gerda robbertse's photo
Thumbnail

BAKOOR

"Pragtige foto"
Nov 7, 2015
Lize Hill commented on Bruna Mentrup-Nortje's photo
Thumbnail

River Drink (Giraffe)

"Lieflike uitstekende puik foto.."
Nov 7, 2015
Lize Hill commented on Susan Pretorius's photo
Thumbnail

Orchid tree flower.

"Wow dis baie mooi..."
Nov 7, 2015
Lize Hill commented on Susan Pretorius's photo
Thumbnail

Thankful

"Mooi foto Susan"
Nov 7, 2015
Lize Hill commented on Lize Hill's photo
Thumbnail

Red

"Thanks Trevor :)"
Oct 7, 2015
Trevor Miller commented on Lize Hill's photo
Thumbnail

Red

"Stunning! The lighting is really superb."
Oct 7, 2015
Lize Hill commented on Lize Hill's photo
Thumbnail

Red

"Dankie Gerrie:)"
Oct 7, 2015
Gerrie Moolman commented on Lize Hill's photo
Thumbnail

Red

"This is a truly magnificent photo. It really deserves a feature."
Oct 6, 2015
Lize Hill commented on Lize Hill's photo
Thumbnail

Save him 2

"Dankie Danie:)"
Oct 6, 2015
Lize Hill commented on Lize Hill's photo
Thumbnail

Red

"Baie dankie Danie - en vir die feature - dankie Nadia:)"
Oct 6, 2015
Lize Hill commented on Caleb Dredge's photo
Thumbnail

The heat of competition

"Baie geluk met sotm:)"
Oct 6, 2015
Lize Hill commented on LEON PELSER's photo
Thumbnail

owl in flight

"Baie geluk met sotw:)"
Oct 6, 2015

Profile Information

City and Country
Mpumalanga
Birthday
October 30, 1975
Are you...
A Novice Photographer
Which genre(s) of photography interests you..
Portraiture, Glamour-Beauty-Fashion, Landscape & Travel, Wildlife, Macro, Sports-Adventure
Bio... something about you. Including camera equipment and software you're using...
I just enjoy and love taking photo's - everywhere! The harder to take photo's the more rewarding the discovery for me, the moment is everything... There comes a time finding the best there is within you - to rise to a challenge, and meet a moment - for me do what I love with what I have - Elke fotograaf is sy eie kunstenaar!

Lize Hill's Photos

  • Add Photos
  • View All

Lize Hill's Blog

Agter - Padda loer

Posted on September 10, 2012 at 18:30 8 Comments

Dit was my idee om die twee padda's te gebruik vir 'n setup, ek het die twee padda's by Leon gekry een grote en 'n baie kleiner paddatjie, wel my idee was reg "ready to click" - so net na 4 die middag het ek my setup in die tuin reg gehad - groen en bruin agtergrond, struike, blare ens... wel het die…

Continue

Comment Wall (23 comments)

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

At 19:41 on December 12, 2012, Maryke Fourie said…

Hallo Lize, hoe gaan dit met jou. Ek is mal oor jou padda fotos. Dis baie oorspronklik en baie oulik.

 

At 7:31 on October 30, 2012, LEON PELSER said…

Jy moet lekker verjaar vandag!

At 11:33 on June 6, 2012, Adele Jurgens said…

Hi Lize lekker koud of hoe. Probeer hard om by foto's uit te kom maar die tyd is net nie daar. Stuur groete aan almal hoor.

At 18:03 on April 20, 2012, Corne Lourens said…

Hi Lize, jou lanklaas op die site gesien, hoop dit gaan goed.

At 18:07 on April 4, 2012, Maryke Fourie said…

Ag nee, dit is baie sleg. Ek dink ons praat ook hier van baie geld ne. Sterkte, maar ek weet dit maak nie saak met watter lens jy fotos neem nie, dit is altyd 'n treffer. Lekker dux.

At 10:03 on April 4, 2012, Maryke Fourie said…

Baie dankie Lize, ek gaan jou raad probeer. Ons gaan Junie Botswana toe en ek wil so graag he my fotos moet mooi uit kom. Ek dink dit gaan 'n belewenis wees. Ek gaan die naweek oefen om voorgrond donker te he sodat mens mooi sonsondergange kan neem met diere en bome. Jy bly vir my 'n inspirasie en ek waardeer jou baie. Geseend is jou daggie.

At 22:30 on April 3, 2012, Maryke Fourie said…

Hallo daar Lize. Shoe jy het weer 'n paar goeie fotos op gesit. Wow. Die uil is stunning. Ek het twee fotos opgesit van my sus se baba se voetjies. Het so bietjie gespeel. Gee bietjie raad oor Av en Tv met natuurlike lig nadat jy na fotos gekyk het asb. sal dit baie waardeer. Lekker aand.

At 19:45 on March 30, 2012, Maryke Fourie said…

Ai jong, ek het twee kindertjies wat sukkel op skool en daam met my voldag werk kry ek nie tyd om fotos te neem nie. Ek sal nou gedurende die vakansie bietjie tyd aan fotografie spandeer en weer 'n paar instuur. Dankie vir jou ondersteuning. Jy bly vir my 'n inspirasie.

At 20:29 on March 7, 2012, Carminda Swanepoel said…

Dankie L..Wardeer dit. Dido.

At 9:25 on March 2, 2012, LEON PELSER said…

Dankie Lize

 
 
 

© 2017   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service