February 2013 Blog Posts (4)

Kyk na julle oe.

Dit is baie belangrik dat fotograwe na hulle oe moet kyk. Baie van ons spandeer  lang periodes tyd  buite in die son en dit kan  n negatiewe uit werking op jou oe  he. Volgens my oogarts begin  mense in Suid Afrika al 20 jaar voor mense in  Engeland bril dra . Die rede DIE SON .

http://www.columbiatribune.com

So sit maar die GOEIE sonbril op.

Added by Susan Pretorius on February 11, 2013 at 8:00 — 3 Comments

Polarized Filter Question

Ek het onlangs die volgende in ‘n artikel gelees en hy gee ‘n verduideliking hoekom dit sy fotografie uitkyk verander het. Kan iemand vir my se of daar regtig ‘n groot verskil in hierdie filter teenoor die circular polarized filter is?

 

“The purchase of a nine stop neutral density…

Continue

Added by Jan du Toit on February 3, 2013 at 10:53 — 3 Comments

Fishing eagles – the love affair

Like every true South African bush lover, I have always loved fish eagles. Their distinctive calls are widely accepted as the trademark call of the African bush. Where we live we often hear these calls and if you are lucky you can see them circling high above the house.  However it was not until mid 2009 when visiting my daughter in Vancouver, Canada that this love affair with the fish eating eagles really took off. We were fishing from a boat near Bird point retreat when we noticed a Bald…

Continue

Added by Pietman Muller on February 3, 2013 at 8:00 — 16 Comments

Versekering op kameratoerusting

Is daar enige iemand wat dalk 'n voorstel het van waar om kamera toerusting te verseker?  Ek het huidiglik versekering maar wil hoor of daar nie dalk ander plekke is wat versekering bied teen beter pryse nie?  Enige voorstelle?

 

I am looking for insurance for my camera gear.  Any suggestions who I might use? 

 

Thank you

Added by Corne Lourens on February 1, 2013 at 21:00 — 1 Comment

Groups

Members

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service