May 2013 Blog Posts (1)

foto kompetisie

Ek mag nie deelneem nie...so kom ek breek die ys met n image van 'Mother and Child. Ek moet se om die model se kop te buig soos op die skildery, sal n ou die 7e nekwerwel moet ontwrig...met natuurlik aaklige gevolge vir haar...lol En dan is daar die f@#%* blommetjies wat die heeltyd uit die hare uitval...en hou ingedagte dat baby net regs wil kyk ipv links soos op die painting...maar nou ja...dis FOTOGRAFIE...enjoy!…

Continue

Added by LEON PELSER on May 9, 2013 at 8:29 — 7 Comments

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service