Ek mag nie deelneem nie...so kom ek breek die ys met n image van 'Mother and Child. Ek moet se om die model se kop te buig soos op die skildery, sal n ou die 7e nekwerwel moet ontwrig...met natuurlik aaklige gevolge vir haar...lol En dan is daar die f@#%* blommetjies wat die heeltyd uit die hare uitval...en hou ingedagte dat baby net regs wil kyk ipv links soos op die painting...maar nou ja...dis FOTOGRAFIE...enjoy!

Views: 681

Add a Comment

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

Comment by Carminda Swanepoel on May 16, 2013 at 17:25

cool ek doen een van elkeen :) sal sorg dat ek vroeg genoeg laai :)

Comment by LEON PELSER on May 16, 2013 at 16:47

Carminda, ek dink dis die shot wat meeste gaan doen...en almal wag vir die laaste week voor hulle gaan 'uithaal en wys' op die site.

Tx Corne...ek het sommer haar man ook ingespan om met die beligting te help.

Comment by Corne Lourens on May 16, 2013 at 10:38

Dit is eintlik 'n baie baie spesiale foto.  Dink die vrouens wat geborsvoed het weet wat die ware betekenis van hierdie foto is en die dieper betekenis daaragter.  Dit is regtig 'n baie spesiale tyd in mens se lewe.  Well done Leon en well done so ook vir jou "model" om so braaf te wees.

Comment by Carminda Swanepoel on May 16, 2013 at 9:30

my girl with the pirl earing is geneem! soek nog die ander F:)

Comment by LEON PELSER on May 10, 2013 at 14:58

Ha ha Danie...die standaard deesdae op PC is baie hoog...ekself sal weer n kursus of 2 moet kom deurwerk!

Kyk uit vir jou entry Lize!

Comment by Danie Bester on May 9, 2013 at 18:02

Thanks vir die share Dok. Ek dink baie ouens is bly jy't die kompetisie gesponsor en mag nie deelneem nie.

Comment by Lize Hill on May 9, 2013 at 14:42

Spraakloos... Baie goed gedoen Leon... ek kan my net indink die geduld wat jy moes gehad het!.... dit laat my aan 'n phrase dink... "There are Angels God puts on this earth .. and they are called Mother's.. soek ook 'n model om vir my te pose... maar hulle is skaars...!

Groups

Members

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service