Is daar enige iemand wat dalk 'n voorstel het van waar om kamera toerusting te verseker?  Ek het huidiglik versekering maar wil hoor of daar nie dalk ander plekke is wat versekering bied teen beter pryse nie?  Enige voorstelle?

 

I am looking for insurance for my camera gear.  Any suggestions who I might use? 

 

Thank you

Views: 34

Add a Comment

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

Comment by Corne Lourens on May 8, 2013 at 7:55

Vreeslik dankie ek waardeer dit.  Ek het op die oomblik versekering waar ek dit spesifiseer maar het al gesien PIX magazine adverteer maar dit is by mense wat ek nog nooit eers van gehoor het nie dus is ek bietjie skrikkerig. 

Groups

Members

© 2018   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service