Elaine de Bruin's Comments

Comment Wall (22 comments)

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

At 10:22 on March 3, 2013, LEON PELSER said…

Tx,...het lekker verjaar!

At 17:52 on December 30, 2012, LEON PELSER said…

Hou van jou Robber flies op die makro-  blok!

At 6:32 on December 28, 2012, Dries Alberts said…

Baie dankie Elaine.

Julle maak die dag vir my spesiaal.

At 13:11 on December 9, 2012, Lize Hill said…

Baie baie geluk..... in Rondrits ..... baie trots op jou.... jy bly nou maar die makro Koningin.... geluk en geniet jou GROOT Prys....

At 17:07 on December 5, 2012, Lize Hill said…

Dankie Elaine ek weet nie eers daarvan nie... maar baie dankie... jou foto's is regtig goed!  Lieflike dag..

At 19:19 on August 30, 2012, Susan Pretorius said…

Hi Elaine ek het vandag die Country Life gekoop en toe sien ek jou foto daarvan die vlinder op Laventel. Baie geluk.

At 11:04 on July 4, 2012, LEON PELSER said…

More E...mail asb vir my jou butterfly foto ; wil kyk na daai highlights...ok? (leonfpelser@mweb.co.za)

At 7:58 on June 25, 2012, LEON PELSER said…

Dankie Elaine...die keer is jy my een voor...wag nog vir die boek! Geniet jou week!

At 9:26 on March 2, 2012, LEON PELSER said…

Dankie Elaine

At 9:55 on February 8, 2012, LEON PELSER said…

Hi daar, my geld was op jou kingfisher!!

At 7:59 on January 31, 2012, LEON PELSER said…

Hi, het gister die foto gelaai wat ek jou vertel het ek mee besig is; laat weet my wat jy daarvan dink wanneer Deon dit plaas- dis nie n makro shot nie. Noem dit: nStorie sonder woorde...geniet jou dag!

At 13:39 on January 27, 2012, LEON PELSER said…

...en hoekom comment jy nie op my naaldekoker nie, mevrou de Bruin?

At 10:06 on January 25, 2012, LEON PELSER said…

Ja, ek het so paar jaar gelede by n streeks kongres dit aangeskaf.

At 8:10 on January 25, 2012, LEON PELSER said…

Hi macro queen: miskien het jy al die cd; indien nie, kan jy n opleiding cd ivm makro fotografie koop :www.photowise.co.za- hulle het ook ander cd's bv "creative setups". Besluit maar... (se my as jy van enige ander cd's ivm opleiding weet!) , geniet jou dag.

At 14:27 on January 20, 2012, Pietman Muller said…

Dankie Elaine! Hoe het jul gedoen in die Beeld kompetisie? Kan nie Beeld in hande kry.

At 13:33 on January 17, 2012, LEON PELSER said…

Dankie, nou jou beurt!

At 12:54 on January 9, 2012, Dedrei said…

Hi Elaine

Dankie en baie geluk aan jou ook .  Jou macro werk is absoluut fantasies.  Ek hou baie van jou werk....

At 19:16 on December 27, 2011, Corne Lourens said…

Geluk met nog 'n foto in die Beeld Elaine.  Hoop dit gaan sommer baie goed.

At 18:58 on December 27, 2011, LEON PELSER said…

Tx Elaine, ja n negatiewe punt ivm Beeld se foto- komp (en dit was laas jaar ook so), is dat alle fotos nie ewe groot geplaas word nie- die landscapes seevier en die makros byt in die stof...

At 22:59 on November 17, 2011, Carminda Swanepoel said…

Dankie E! Was baie lekker en sal verder gaan  die naweek! :-)

© 2017   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service