Pietman Muller's Comments

Comment Wall (26 comments)

You need to be a member of Photo Critic to add comments!

Join Photo Critic

At 12:04 on January 20, 2013, Chris Jones said…

Hi Pietman dankie ek is vuilug terug.

 

Stompie

At 15:14 on December 24, 2012, Susan Pretorius said…

Geseende kersfees vir julle Pietman mag ditn mooi nuwe jaar opleewer met baie mooi fotos.

At 21:14 on September 25, 2012, Carminda Swanepoel said…

hi pietman, baie dankie! Wardeer dit, bly jy hou daarvan! EK het so groen oog vir diere maar elkeen het sy eie talent! Woeker!!! :)

At 18:32 on August 17, 2012, Lize Hill said…
Baie geluk Pietman :-)
At 17:26 on August 17, 2012, Bruna Mentrup-Nortje said…

Welcome to our team Pietman and congrats!!

At 11:23 on August 17, 2012, Jenna Bester said…

Baie geluk Pietman !!!!!!

At 11:22 on August 17, 2012, Donita Visser said…

Congrats on the appointment!!

At 11:11 on August 17, 2012, Gustav said…

Congrats and welcome to the team!! :D

At 14:29 on July 9, 2012, Lize Hill said…

Veels geseend met jou verjaarsdag - mag jy 'n lieflike en wonderlike dag saam met almal wat jou liefhet geniet....  Happy Birthday...

At 12:14 on May 28, 2012, Magda Henning said…

Wow!  Pietman jou fotos is ongelooflik,  groete

At 17:22 on April 6, 2012, Glenn Parker said…

Hi Pietman,

I am so sorry for not replying to your question you sent last year. How very rude of me!!!

I was back home in SA last year November and only had my 70-200mm for a short time by that stage. I wanted to put it through it paces. So my wife and I booked a few days at Askari private game lodge to get some wild life shots.

The lens autofocus system with SWM (Silent Wave Motor) is quiet, while focusing is instant and accurate, even in low light conditions. A maximum aperture of f/2.8 allows more light to reach the AF sensor for faster autofocus. I also brought out the Nikon TC-20E III AF-S Teleconverter with me to get in closer for those difficult shots and found that the AF is maintained even when a 2x teleconverter is used. Best of all, the lens has consistent sharpness across the board, from 70mm all the way to 200mm. 

I did a lot of research before I spent good money on this lens and to be honest, it's worth it and I love it to bits.

Hope I got to you in time. Sorry again.

Glenn

At 16:46 on February 6, 2012, Susan Pretorius said…

Hi Pietman ,ja ek en Chris watkins (my broer) was daar so in die egin van Januarie ,van af die 9de tot die 12de. Ons het dit vreeslik geniet.

At 15:03 on January 20, 2012, Elaine de Bruin said…

Hulle gaan seker in volgende week die finale top 8 kies, nie seker wanneer nie.  Maar ek hou vir jou styf duim vas!

At 7:42 on January 20, 2012, Elaine de Bruin said…

Hi Pietman.  Gister koop ek die Weg, toe sien ek jou Klikbek foto is daar in!  Baie geluk!  Dis regtig een van die mooiste fotos! 

Groete,

Elaine

At 10:40 on January 8, 2012, Lize Hill said…
Dankie Pietman en sterkte ook aan jou hou styf duim vas vir jou ook - ek het al drie in van wat ek weet en voel eintlik goed al maak dit net in die Beeld self - ja sal glo in Levubu en omgewing gaan dit so - ken dit! Lieflike dag!
At 16:31 on January 7, 2012, Lize Hill said…
Geluk met jou foto in Beeld!
At 7:44 on November 8, 2011, LEON PELSER said…
Sjoe Pietman, Dis  n bekvol!! Tx man!!
At 12:20 on October 28, 2011, Dries Alberts said…
Dankie Piet die ding se boekie het ek nou eers klaar gelees. Ek is nog op Auto. Daar is nog so baie ander stellings wat ek moet baasraak. Ek het een van die eerste foto's opgelaai en wag nou vir goedkeuring. Sal dan sien hoe dit gaan.
At 16:06 on October 27, 2011, Dries Alberts said…
Dankie Piet, ek voel nog my pad so tussen al die bladsye rond. Mens kan lank hier bly.
At 19:46 on October 21, 2011, Christa van Rooyen said…
Baie, baie geluk! Ongelloflike oomblik wat jy vasgevang het op 'film'.

© 2017   Created by Danie Bester.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service